|
|

"Anton Goosen"
Oct 22 2010
"So, wat wil julle hoor?" vra Anton Goosen Saterdagaand op River Cafè se verhoog. Met ’n sagte wurggreep om die nek van sy kitaar is dit ’n tweegesprek tussen hom en die gehoor.
Hy laat hulle lag, hy laat hulle met heimwee terugdink aan die dae toe sy musiek ’n taboe was en hulle dit, weens ouers se bevele, met agterdog moes aanhoor.
"Langs die Water"
Aug 25 2010
Carla van Niekerk
"...Of gaan kyk hoe sak die son oor die damwater met ’n skemerkelkie in die hand by die River Café-restaurant-en-wynkroeg."
To read more, click here for the full article.
|
|
|
|
|
|
"Juweel langs die Mooirivier"
Aug 21 2009
Carla van Niekerk
"Net voordat jy by die Potchefstroom-dam se hek inry, sit daar ’n versteekte juweeltjie op jou regterkant aan die oewer van die Mooirivier.
Die River Café-restaurant en -wynkroeg is op die hoek van die laaste erf in Calderbanklaan gebou en kyk oor die dam uit. Wanneer jy die houttrappe na die River Café se houtdek opstap, kry jy reeds glimpe van die Afrika-ontmoet-Weste-atmosfeer."
To read more, click here for the full article.
|
|
|
|
© Copyright 2006 - 2010, River Café,
Potchefstroom.
Login
Website design, development and hosting by Web Dreams - Creating tomorrow's designs today.